‘n Agter-die-skerms-kykie na VerSKRIKKELik SNAAKS, ʼn Afrikaanse verhoogproduksie wat bestaan uit ʼn unieke kombinasie van skerpskerts- en komediesketse.
Alles vir die sleutelwoord "Lizz Meiring"
Lizz Meiring: Woorde is my musiek
Lizz Meiring is vanjaar 30 jaar in die bedryf en ons het met haar gesels oor loopbaanhoogtepunte, haar ontmoeting met Uys Krige en Afrikaanse gunstelinge.