Die gewilde Gautengse radiostasie, JacarandaFM, het reeds R54 000 ingesamel met ‘n liedjie wat hulle spesiaal vir Joost van der Westhuizen opgeneem het.
Lees meerAlles vir Woensdag 22 Mei 2013
Brandweerman deur sy donkies doodgebyt
‘n Bejaarde man van ʼn dorpie in die weste van Hongarye is onlangs dood nadat hy glo deur twee donkies vertrap en gebyt is.
“Ek is te mooi om te werk,” sê vrou
Laura Fernee, ʼn 33-jarige vrou van Notting Hill in Brittanje, is van mening dat haar skoonheid so uitsonderlik is, dat dit haar lewe versuur.
FBI onder skoot oor spioenasie op joernalis
‘n Storm het in die Amerikaanse media losgebars na dit aan die lig gekom het dat die FBI ‘n geheime lasbrief bekom het om ‘n bekende verslaggewer se privaat e-pos te onderskep.
Gupta-sage: Partye ly aan “verkiesingskoors”, sê ANC
In reaksie op fel kritiek van verskeie politieke partye aangaande die sogenaamde Guptagate in die parlement vandag het die ANC gesê dié partye ly aan “verkiesingskoors”.
Nuusvoorspelling vir 23 Mei
Reint Dykema gee puntsgewys ‘n oorsig van die nuusgebeure van 22 Mei en wat ons Donderdag, 23 Mei, in die nuus te wagte kan wees.
PTA-man glo aangerand, beroof en verkrag
ʼn 27-jarige verdagte het Dinsdag in die hof verskyn nadat hy glo ʼn 28-jarige man van Pretoria Sondagoggend beroof en verkrag het.
Video: Nuwe haaihindernis kan mens én haai beskerm
Navorsers glo hulle unieke haaihindernis, die sogenaamde Sharksafe, is die beste alternatief vir haainette.
Renduif verkoop vir R3.8 miljoen
ʼn Eenjarige Belgiese renduif, met die naam Bolt, is die naweek vir ʼn nuwe wêreldrekordprys van €310 000 (R3,8 miljoen) aan ʼn Chinese sakeman verkoop.
Soek die meerkat
deur Paul Moran Sluit nou by hierdie wonderlike, avontuurlustige meerkat-familie aan op ’n reis om die wêreld. Of hulle nou in Parys of by die Piramides…
Diereland
deur Helena J. F. Lochner Diereland is ‘n pragtige kinderboek met 23 bekende en onbekende stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena…
Oulik
deur Lida Dijkstra Almal sê Tobie is oulik. Maar Tobie is moeg om oulik te wees. Hy wil sy beeld verander. Hy begin ’n moderne…
Asterix en die Gote
deur René Goscinny Oeps, dit het weer gebeur: Kasterolix is ontvoer. Hierdie keer deur ’n wilde bende Gote. Asterix en Obelix moet inderhaas die grens na…
Slegs Afrikaners hiér welkom
Die inwoners van Kleinfontein, naby Pretoria, het glo onderneem dat slegs Afrikaners toegelaat sal word om op plase in hul omgewing te bly.
Asterix die gladiator
deur René Goscinny Ag nee! Die Romeine het Liederlix gevange geneem om vir Caesar as ’n geskenk te gee. En Caesar is van plan om…
Vrou sterf ná 9 jaar in koma
ʼn 41-jarige vrou van Kimberley wat vir nege jaar lank in ʼn koma was, is Dinsdag in die St. Teresa’s Hospice in die dorp oorlede.
Michael Jordaan van FNB tree uit
First Rand Limited het Woensdag bekendgemaak dat Michael Jordaan (45), die huidige uitvoerende hoof van Eerste Nasionale Bank (FNB), die leisels gaan neerlê ná 10 jaar in die pos.
Woord: Daedalus
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse woord ‘Daedalus’.
Spelers vir Springbok-oefenkamp bekendgemaak
ʼn Groep van 38 rugbyspelers vir die Springbok-oefenkamp is Woensdag bekendgemaak.
Kuberkrakers ontbloot sensitiewe SAPD-inligting
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) hou Woensdagmiddag ʼn perskonferensie om kommentaar te lewer nadat kuberkrakers verledeweek toegang tot hul webwerf gekry het.