ʼn 20-jarige man is dood en 13 beseer toe ‘n weerligstraal mense op die strand van Venice Beach by Los Angeles getref het.
Alles vir die sleutelwoord "Los Angeles"
Vyftien beseer toe brandweerwa in eetplek inry
Minstens vyftien mense is beseer toe twee brandweerwaens oppad na ‘n brand in Los Angeles teen mekaar gebots en die een toe in ‘n eetplek ingejaag het.
Naskok tref Los Angeles
ʼn Aardbewing wat 4.1 op die momentmagnitudeskaal gemeet het, het Los Angeles Saterdag getref, een dag ná ʼn soortgelyke seismiese skok deur die gebied beweeg het.
Aardbewing skud Los Angeles
ʼn Aardbewing wat 5.3 op die momentmagnitudeskaal geregistreer het, het Los Angeles in Amerika Vrydagaand getref.
Video: Man gered ná mislukte selfmoordpoging
ʼn 19-jarige man, wat 90 meter ver met sy motor geval het nadat hy van ʼn krans in die suide van Kalifornië af gery het, is gered.
Skietery by Los Angeles-lughawe
‘n Sekuriteitswag is dood en sewe mense beseer nadat ‘n man Vrydag met ‘n aanvalsgeweer op mense by Los Angeles International Airport (LAX) in Amerika losgebrand het.