Die polisie ondersoek die omstandighede rondom die moord op ‘n bejaarde egpaar in hul huis op ‘n kleinhoewe by Mooiplaats, oos van Pretoria.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Louis Swanepoel"
Seun kom op ouers se liggame af
Johan Swanepoel het Vrydagmiddag op sy bejaarde ouers se liggame afgekom in hul huis op ‘n kleinhoewe by Mooiplaats, oos van Pretoria.