Charles Nwaila, woordvoerder van die Poskantoor se raad, het in ʼn verklaring gesê Barnes het bedank weens verskille in die toekomstige strategie wat betref die struktuur van die Poskantoor, veral die posisionering van Postbank.
Lees meerCharles Nwaila, woordvoerder van die Poskantoor se raad, het in ʼn verklaring gesê Barnes het bedank weens verskille in die toekomstige strategie wat betref die struktuur van die Poskantoor, veral die posisionering van Postbank.
Lees meer