Dis `n bekerhonger Old Georgians wat Zimbabwe in die eerste internasionale reeks om die Goue Beker sal verteenwoordig. Die klub se afrigter, Grant Mitchell, het…
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Old Georgians"
Goue Beker: vegter verteenwoordig Zimbabwe
Die span wat Zimbabwe later vanjaar in die oop klubs se eerste internasionale reeks om die Goue Beker verteenwoordig, moes Saterdag groot veggees aan die dag lê om `n vurige teenstander onder te sit.