Die N1-suid is weer oopgemaak nadat ʼn gedeelte van die dak van die Steers by die Total Panorama Petroport Vrydag ineengestort het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Panorama Petroport"
Vyf beseer toe Pta-eetplek se dak instort
Vyf mense is Vrydag beseer nadat ʼn gedeelte van die dak van ʼn eetplek by die Total Panorama Petroport op die N1-snelweg, noord van Pretoria, ineengestort het.