‘n Vlaamse priester wat in Kanada teregstaan op aanklagte dat hy tientalle Eskimo-kinders seksueel misbruik het, is deur die pous uit sy amp verwyder.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "pedofilie"
‘Pedofilie is sielkundig, nie krimineel,’ sê kardinaal
‘n Suid-Afrikaanse kardinaal het glo aan die BBC gesê pedofilie is ‘n sielkundige probleem, en nie ‘n kriminele toestand nie.