Die hofsaak van ‘n Durbanse dokter, Genchen Rugnath, sy vrou, Ravina, en drie ander oor mensehandel en verwante klagtes word vandag weer in die Durban-landdroshof hervat.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ravina"
Prostitute verlaat glo hotel voor “baas” opdaag
Prostitute het glo ‘n Durbanse dokter se hotel verlaat wanneer personeellede hulle ingelig het dat hy ‘n besoek gaan aflê, het die Durbanse streekshof Maandag gehoor.