Min mense besef hoe raar dit vir ʼn identiese tweeling is om saam vir jou land gekies te word, maar wanneer jou pa ook nog toetsrugby gespeel het, is dit rugbygeskiedenis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Robert du Preez"
Sharks kry nuwe Curriebeker-afrigter
Robert du Preez, gewese Springbokskrumskakel en later afrigter van die NWU-Pukke en die Luiperds, is aangestel as die Curriebekerafrigter van die Sharks.