Die Luiperds se uitvoerende hoof het bedank, sê die bond in ʼn verklaring wat Dinsdag in Potchefstroom uitgereik is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "rugbyadministrasie"
Southern Kings terug in plaaslike hande
Die SA Rugbyunie (Saru) het Donderdag in Kaapstad aangekondig dat die Southern Kings ná meer as twee jaar onder sy bestuur terug in plaaslike hande geplaas is.