Volgens Helen Zille, die leier van die DA, wou verskeie skenkers gehad het dat die DA en Agang SA saamsmelt om ʼn sterker mag teen die ANC te word, en nie net een “geheimsinnige internasionale skenker” soos wat in ʼn dagblad berig is nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "samesmelting"
Nuwe munisipaliteite ondanks duisende se beswaar
Die landskap van Suid-Afrikaanse munisipaliteite sal ná die 2016-verkiesing baie anders lyk, het die munisipale afbakeningsraad Dinsdag gesê.