Dis nou te laat om iets daaraan te doen, maar Allister Coetzee se volharding met sy besluit om spelers van oorsee te kies dra niks daartoe by om Suid-Afrika se spelerspoel te ontwikkel nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "spelerspoel"
Uittogte skep kanse vir ander spelers
Die meeste van ons was geskok en bitter toe ons Vrydagaand hoor dat Jacques du Plessis, en ook later Steven Kitshoff, vanjaar oorsee gaan speel.