Jacques Steenkamp praat verder oor sy boek wat handel oor die Griekwastad-moorde en Burger Meyer maak ʼn draai op die stel van Mooirivier, ʼn nuwe Afrikaanse ensemble rolprent wat pas klaar verfilm is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Stelbesoek"
Video: Nuwe jeugdrama eersdaags op die kassie
Die Sterlopers-televisiereeks is eersdaags op kykNET te sien en gaan vir die gehoor ʼn kykie agter die skerms van die vermaaklikheidsbedryf gee.