Johan Scholtz, Franci Swanepoel, Gustav Gerdener en Juanita de Villiers is in dié rolprent te sien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Deon Opperman"
Stefan Ludik, Arno Greeff is ‘playboyz’ in #JouSondagDrama
Wynand van Vollenstee, Deanrè Reiners en Anlia van Rensburg is ook in dié rolprent te sien.
[Luister] ‘Getroud met rugby’-sepie binnekort op die kassie
Die gewilde dramareeks, Getroud met rugby, wat as dramareeks op kykNET te sien was, is vanaf 4 April elke weeksaand as nuwe sepie op die kassie. Die bekendstelling van dié sepie het laas week in Johannesburg in Gauteng plaasgevind.
‘Sterlopers’ terug op die kassie
Sterlopers kom terug vir ʼn tweede seisoen op televisie. Dié TV-reeks bied kykers ʼn blik op die vermaakbedryf se ander sy – iets wat ʼn mens nie sommer sien nie.
[Luister] Kykers sien rooi oor ‘laster’ in Getroud met rugby
Kykers van die gewilde kykNET-televisiereeks Getroud met rugby het hulle ongelukkigheid uitgespreek oor ʼn onlangse episode van dié reeks. Maroela Media het met Deon Opperman, een van die skrywers van die reeks daaroor gesels.
Afrikaans se toekoms in die internet se wolk – Deon Opperman
Die dramaturg Deon Opperman was onlangs ’n gas by die Atterbury Teater om te gesels oor sy trilogie Donkerland, Hartland en Kruispad, as deel van die viering van die 75ste bestaansjaar van Pretoria se Mabel Malherbe Leeskring.
12 Safta-nominasies vir Deon Opperman se ‘Donkerland’
Die uitblinkers in die Suid-Afrikaanse film- en televisiebedryf word jaarliks met ʼn Suid-Afrikaanse film- en televisietoekenning (Safta) bekroon en die Afrikaanse televisiedrama Donkerland het 12 benoemings ontvang.
Opperman se nuwe epiese dramareeks lyk belowend
Deon Opperman se nuwe epiese drama, Bloedbroers, word tans verfilm en dit lyk baie belowend.
Video: Nuwe jeugdrama eersdaags op die kassie
Die Sterlopers-televisiereeks is eersdaags op kykNET te sien en gaan vir die gehoor ʼn kykie agter die skerms van die vermaaklikheidsbedryf gee.
Uittreksel: Spinnekop
Een van die gedigte uit Deon Opperman se nuwe bundel met kindergedigte, “Goggagedigte”.
Goggagedigte
Deon Opperman, bekende dramaturg, regisseur en vervaardiger van bekende teater- en filmproduksies, het sopas sy eerste bundel met Afrikaanse kindergediggies vrygestel.
“As ek reg onthou” – Deon Opperman wys sy staal by Aardklop
Twee van Suid-Afrika se beste akteurs, een verhoog, een uitstekende draaiboek maak van “As ek reg onthou” een van die móét sien-stukke by vanjaar se Clover Aardklop-kunstefees.
“Ons vir jou” is terug op publieke aanvraag
Na vier jaar se onophoudelike navrae, kan die Boereoorlog-musiekspel, Ons vir Jou, uiteindelik vanaf 5 Oktober 2013 vir die eerste keer in Kaapstad gesien word.
Video: Deon Opperman se ‘Donkerland’ lyk belowend
Maroela Media het die stel van Deon Opperman se nuwe televisiereeks, ‘Donkerland’ besoek. Ons vertel jou meer van dié opwindende dramareeks en het ook ‘n video gelaai waar ons met van die akteurs gesels. Moenie dit misloop nie!
Allegaartjie 2 – Program 45
In vandag se Allegaartjie vind Inge Strydom ʼn geheim of twee oor Gys de Villiers uit in Vernames Verklap. Hans du Plessis en Theresa Papenfus bespreek die minder bekende skrywer HS van Blerk se boek, Los Donkies, en Burger Meyer bring vir jou ʼn verslag oor die Afrikaanse televisiereeks, Donkerland, wat binnekort uitgesaai sal word.
Allegaartjie 2 – Program 3
In hierdie Woensdag se aflewering van Allegaartjie begin ons met nog ʼn splinternuwe reeks ‘Immergroen Ouerskap met Hettie Brittz’. Hettie gesels nou elke Woensdag met Susan Lombaard oor ouerskap en hulle kyk na die Immergroen Ouerskap-kursus se persoonlikheidsprofiele vir kinders. Ons gesels ook met die akteur Anrich Herbst en vertel jou van nuwe klassieke verhoogproduksie uit die pen van Deon Opperman.
Allegaartjie: Konsep 1
Vandag se Allegaartjie skop af met ‘n opsomming van die week se nuus hoogtepunte, ons kyk na die Gauteng e-tolstelsel en hoe dit jou gaan…