Dit is maar altyd ’n pyn om te trek as mens dink aan inpak en uitpak, maar daar is nog ’n groter pyn: wanneer jou kosbare besittings in stukkies aan die ander kant uit die vragmotor gelaai word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "trek"
Video: Wenke wanneer jy verhuis
Enigiemand wat al ooit moes trek, weet hoeveel moeite dit kan wees en hoeveel mens gewoonlik sukkel! Dan wil jy nie hierdie video misloop nie!