Ons almal ken kringetjies en kruisies, ʼn speletjie wat sommer maklik op die lang pad in die motor gespeel kan word, of wat selfs maklik op die strand met ʼn stokkie gespeel kan word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "DaveHax"
Video: Oulikste wenke wanneer jy reis
Hierdie video bied baie handige en praktiese wenke wanneer jy plaaslik of oorsee gaan reis.
Video: Speel klaar met kalk
Hierdie video wys jou hoe om ontslae te raak van die kalkaanpaksel in jou ketel. Al wat jy nodig het, is die sap van ʼn suurlemoen.
Video: Maak ʼn wipplank-kers
Hierdie wipplank-kers is ʼn prettige manier om swaartekrag mee te toets of net jouself mee besig te hou as jy dalk verveeld is.
Video: Hoe om ‘water in wyn te verander’
Hierdie video wys jou hoe om “water in wyn te verander”. Wyn-entoesiaste moet egter nie te opgewonde raak nie – dit is bloot slim wetenskap wat hier gebruik word!
Video: Yskoue koeldrank binne twee minute
Hierdie video wys jou hoe om op ʼn baie eenvoudige manier ʼn blikkie koeldrank binne twee minute koud te maak.
Video: Wenke wanneer jy verhuis
Enigiemand wat al ooit moes trek, weet hoeveel moeite dit kan wees en hoeveel mens gewoonlik sukkel! Dan wil jy nie hierdie video misloop nie!
Video: Maak jou eie tamatiesous
Hierdie video wys jou stap vir stap hoe om ʼn heerlike tuisgemaakte tamatiesous te maak.
Video: Maak die oulikste gloeilamp-vaas
Hierdie video wys jou hoe om die oulikste vaas te maak van ʼn gloeilamp wat nie meer gebruik word nie.
Video: Maak die oulikste Lego-houers
Maak dié oulike Lego-houers om klein Lego-blokkies in te bêre of selfs om op jou lessenaar te gebruik vir ʼn pennehouertjie.
Video: Só skil jy aartappels in ʼn japtrap
Is jy lus vir aartappelslaai maar sien net nie kans om al daardie aartappels af te skil nie?
Video: Paaseier-verrassing
Maak ʼn Paaseier van tou en vul dit met sjokolade-eiertjies!
Video: Oulike water- en pepertoertjie
Beïndruk kinders en al jou vriende met jou “toorkrag” met hierdie eenvoudige eksperiment!
Video: Só maak jy geposjeerde eiers
Geposjeerde eiers is heerlik saam met ontbyt, maar dit is nogal ʼn kuns om dit te maak. Hierdie video wys vir jou ʼn baie eenvoudige manier om geposjeerde eiers te maak.
Video: Stuur maklik rookseine
Hier is nou ‘n oulike projek wat jy saam met ‘n kind kan aanpak: stuur maklik rookseine!
Video: Só eet mens met eetstokkies
Is jy een van die persone wat sukkel om met eetstokkies te eet? Dan is hierdie video net vir jou!
Video: Hou wyn só koud
Hier is ‘n oulike wenk wat jou wys hoe om jou wyn koud te hou sonder om dit te verdun.
Video: Kosidees vir Valentynsdag
Valentynsdag is om die draai en hierdie video’s verduidelik jou hoe om jou geliefde te bederf tydens ete!
Video: Maak jou eie hoeslekkertjies
Daar is min dinge so sleg as om heeltyd te hoes of te kug. Hierdie video wys jou hoe jy jou eie hoeslekkertjies kan maak.
Video: Só rangskik jy ʼn perfekte ruiker
Dis heerlik om ʼn bos blomme te ontvang, maar soms is dit moeilik om die bos net so mooi in ʼn glasvaas te plaas indien die bek van die vaas te wyd is. Hier is vir jou ‘n handige wenk: net betyds vir Valentynsdag!