Soorte resepte:

Video: Kosidees vir Valentynsdag

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Valentynsdag is om die draai en hierdie video’s verduidelik jou hoe om jou geliefde te bederf tydens ete!

Al die video’s is deur die gebruiker DaveHax op YouTube gelaai.




ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
Elizabeth

Man dis oulik! My man is nie vreeslik romanties nie, maar ek maak ook nou nie ‘n bohaai oor Valentysndag nie. Vir my is dit egter baie lekker om hom spesiaal te laat voel – ek doen ook die eier wat in ‘n hartjiekoekvorm gebak word ding, of ek druk ‘n hartjie uit sy roosterbood en sit sommer ‘n lawwe briefie by alles en ‘n blommetjie uit die tuin daarby. Dis sommer net lekker wat! My een buurvrou het haar man so opdraend gegee omdat hy een jaar vergeet het die arme man is nou nog nie oor dit nie.… Lees meer »