Hoekom sou ʼn Springbokhulpafrigter die pad vat om ʼn provinsiale of klubspan oorsee te gaan afrig?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Van Graan bedank"
Van Graan vrygestel by Bokke, op pad na Munster
Johann van Graan, voorspelerafrigter van die Springbokke, is deur SA Rugby van sy kontrak vrygestel en sal Rassie Erasmus as direkteur van afrigting by Munster in Ierland opvolg.