Volgens Amerikaanse diplomatieke bronne is die Soedannese vrou, wat weens haar Christen-geloof ter dood veroordeel was, opnuut vrygelaat.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vrygelaat"
Man vrygelaat ná seun na sy dood val
ʼn Man wat in hegtenis geneem is nadat ʼn 16-jarige seun uit die sesde verdieping van ʼn gebou in Hillbrow na sy dood geval het, is weer vrygelaat.