SANParke het bevestig dat ʼn video van ʼn olifantbul wat ʼn voertuig aanval, die ware beeldmateriaal is van ʼn voorval waartydens twee toeriste onlangs in die Krugerwildtuin beseer is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "wildtuin-aanval"
Video vrygestel ná wildtuin-aanval
ʼn Olifantbul is in die Kruger-wildtuin van kant gemaak nadat hy op 30 Desember ʼn egpaar se motor aangeval het. Beeldmateriaal van die voorval het nou aan die lig gekom. (Die video volg onderaan die berig.)