4-7 Augustus 2011
Hoop om julle daar te sien. Die jaar gaan groter en beter wees as al die ander jare. Ons is die enigste fees op ‘n eiland.
Kom geniet dit saam met ons. Die Dolosfees is vir die hele familie beplan – ouderdom 5 tot 85.
Die kunstenaars, teater is van die beste in die land. Ons het hierdie jaar drie verhoë. Daar sal musiek, aktiwiteite en sport wees die hele naweek vanaf 10 uur die oggend tot 11 uur die aand.
Kunstenaars wat bespreek is:
Donderdagaand – Joseph Clark met sy Queen vertoning
Vrydagoggend – Nadine Blom
Vrydagmiddag – Rudi en Corlea (The Darlings) – Richardsbaai Hoërskool
Vrydagaand – Steve Hofmeyr, Armand Hofmeyr, Heinz Winckler, Dans Dans Lisa
Saterdagoggend – Lizz Meiring met die dames tee (10H00 – 11H00)
Saterdagoggend – Wyn proe met Thys die Bosveldklonk (11H00 – 12H00)
Saterdagmiddag – Hoe ‘n man se kop werk met Altus Theart (teater) Richardsbaai Hoërskool (13:30 – 15:00)
Saterdagaand/dag – Bok van Blerk, Theuns Jordaan, Gerhard Steyn, Jay, Lianie May, ekhouvanjouok, Quinton Prinsloo, Peter West, Henri Alant, Zondre, Jaco, Wikus Botma,
Sondagoggend – Lof en Prys diens wat die ATKV aanbied van 10 – 12 die oggend. Daarna kan julle op Suid en Oos verhoë nog kunstenaars sien optree tot 16H00.
Kom ons lawaai in Richardsbaai!!
Besoek hulle webtuiste hier