Hoërskole waar Afrikaanse kunstenaars gematrikuleer het

Amanda Strydom- Hoërskool Framesby (Port Elizabeth)
Anneli van Rooyen -Hoërskool Menlopark (Pretoria)
Bles Bridges – HTS Vereeniging
Bok van Blerk- Hoërskool Die Wilgers (Pretoria)
Carike Keuzenkamp- Hoërskool Alberton
Chris Chameleon- Hoërskool Linden (Johannesburg)
Dillon Lerm- Grey Kollege (Bloemfontein)
Dozi- Hoërskool Evander
Helene Bester- Hoër Meisieskool Hugenote (Springs)
Izak Davel- Lady Grey-kunste-akademie
Jan de Wet- Hoërskool Gimnasium (Potchefstroom)
Jannie du Toit – Hoërskool Menlopark (Pretoria)
Juanita du Plessis- Hoërskool Windhoek
Koos du Plessis- Hoër Seunskool Hugenote (Springs)
Koos Kombuis- Paul Roos Gimnasium (Stellenbosch)
Kurt Darren- Lyttleton High School (Centurion)
Lance James- Parktown Boys High (Johannesburg)
Lucas Maree- Hoërskool Langenhoven (Pretoria)
Lianie May- Afrikaanse Hoërskool Sasolburg
Liza Brönner- Hoërskool Uitsig (Centurion)
Mathys Roets -Hoërskool Reitz
Mimi Coertse- Hoërskool Helpmekaar (Johannesburg)
Min Shaw (Hoërskool Helpmekaar)
Nadine –Afrikaans Hoër Meisieskool (Pretoria)
Nedine Blom- Hoërskool Erasmus (Bronkhorstspruit)
Piet Botha- Afrikaans Hoër Seunskool (Pretoria)
Pieter Smith- Hoër Tegniese Skool Potchefstroom
Ray Dylan- Hoër Tegniese Skool Potchefstroom
Rina Hugo- Hoër Meisieskool Hugenote (Springs)
Robbie Wessels- Hoërskool Strand
Ronell Erasmus -Hoërskool Framesby (Port Elizabeth)
Sias Reinecke- Hoërskool Fakkel (Johannesburg)
Steve Hofmeyr- Grey Kollege (Bloemfontein)
Theuns Jordaan- Hoër Volkskool (Graaff- Reinet)
Wynand Strydom- Hoërskool Oos-Moot (Pretoria)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Geen kommentaar

Abrie Diener ·

Ek wil net graag regstel, Bles Bridges was nie in Hoërskool Vereeniging nie, maar wel in HTS Vereeniging, nie een van die skole bestaan meer nie, hulle het onlangs saamgesmelt en staan nou bekend as Vereeniging Gimnasium.

Groete

Abrie Diener

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.