Bok van Blerk en Appel (Christoph Kotzé) se liedjie, “Lemoene”, maak dié week sy toetrede tot die top 20. Die musiekvideo vir die liedjie is reeds meer as 130 000 gekyk vandat dit ʼn week gelede opgelaai is.
Die The Voice SA-finalis Caroline Grace neem die week se nr. 1-posisie in met haar liedjie “Ek bid vir jou”.
- Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
- Appel – “Kom en lê my neer”
- Steve Hofmeyr – “Feeslied”
- Tussen Sterre met Bouwer Bosch – “Hemelrym”
- Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”
- Liezel Pieters – “Gooi jou liefde op my neer”
- Karen Zoid – “Vir jou”
- Elandré – “Afrikaans sal bly”
- Elvis Blue – “Elke hart”
- Ruan Josh met Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
- Wynand Strydom – “Katrina”
- Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
- Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
- Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
- Saarkie – “Vir altyd”
- Joe Foster – “Ridder”
- Monique Steyn – “Die boom”
- Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
- Ons lieflinge (Rudi & Charné) – “Miljoene stemme”
- Bok van Blerk & Appel – “Lemoene”
Tussen Sterre verdien daardie vierde posisie . Mooi so manne .
Caroline Grace , mensig, dit is n voorreg om jou te ken, n bron van inspirasie, en n rolmodel van n edel vrou maar ook nederig en sag soos n roos en sterk soos yster and you did it Baby!!!!!