Nuwe vrystellings 10 Oktober 2014

Bok van BlerkHier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat by sommige radiostasies se speel- en trefferslyste gevoeg is, en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20:

  1. Soutwater- Bok van Blerk
  2. Dans met my- Lloyd Cele
  3. Prinses- Sharoney
  4. Dat jy myne is- Joshua Na Die Reën
  5. Jy is my rede- Burgerd en Zita
  6. Vat jy my- Rea le Roux

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.