Nuwe vrystellings: 15 Februarie 2016

Jak de Priester. Foto: Verskaf.

Jak de Priester. Foto: Verskaf.

Die liefde vier weer hoogty in Afrikaanse musiek! Daantjie Dinamiet maak vandeesweek ʼn opsomming van die gewildste nuwe vrystellings in Afrikaans.

  1. “Soen of nie” – Elizma Theron
  2. “Ou spoor” – Martin Bester
  3. “My liefde kom van jou” – Pieter Steyn
  4. “Jonk en mooi” – Heidi
  5. “Jy slaan die wind in my seile” – 4 Werke
  6. “Vaderlandsliefde” – Lemé
  7. “Enigste een vir my” – Nagskof
  8. “Ek lewe vir nou” – Jak de Priester en Charlize Berg

Kyk Martin Bester se musiekvideo vir die liedjie “Ou spoor”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.