Die legendariese akteurspaar Elize Cawood en Wilson Dunster is vandeesweek tydens die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees saam op die verhoog te sien in die produksie Die wagkamer.
Dié twee is gereeld saam om op die verhoog te sien en Maroela Media het met hulle gesels oor die ervaring om saam aan produksies te werk. Hulle vertel ook meer van Die wagkamer.