‘OppieStoep’: Kustoer maak ʼn draai op Dwarskersbos

Die gewilde storievertellers Andries Vermeulen en Pietman Geldenhuys van OppieStoep maak vanaand (14 Desember) ʼn draai op Dwarskersbos by Soverby Lapa.

Geldenhuys en Vermeulen gaan lekker stories vertel en saam musiek maak. Arno van Zyl en nog ʼn OppieStoep-legende, Alan Hughes, is die gaste.

  • Kom volg die regstreekse uitsending van OppieStoep net hier en onthou om dop te hou vir nog OppieStoep-episodes tot 19 Desember op Maroela Media:

https://www.facebook.com/oppiestoep/videos/2768615106494432/

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.