Ndume die gorilla het sosialemedia-gebruikers gaande weens die klein voorwerpe waarop hy graag sit.
Die Koko & The Gorilla Foundation het foto’s op Facebook gedeel waar Ndume onder meer op ʼn rooi kegel, ʼn stoeltjie en in plastiekskottels sit. “Ndume hou daarvan om op of in klein voorwerpe te sit,” het die organisasie geskryf.
Die foto’s versprei intussen soos ʼn veldbrand op sosiale media.
Dis heel eenvoudig: Die ou het nie aambeie ! ! ! !
Ek wonder of hy nie lekker met karretjies gaan speel nie?
Eish, benoude boude!
te bleddie kostelik maroela!!!!!!!!!
Te oulik hehehe