Dilys Price (82) is die Guinness Wêreldrekordhouer as die oudste vroulike vryval-valskermspringer ter wêreld.
Sy het in die ouderdom van 54 vir die eerste keer uit ʼn vliegtuig gespring en het dié ervaring sedertdien al meer as 1 000 keer herhaal.
Dilys vertel in dié video waarom sy nog steeds spring – en sal aanhou spring.
Ek admireer die moed wat Dilys Price het, veral die feit dat sy 82 is!!!
Ek admireer die waagmoed wat Dilys Price het en dit op die ouderdom van 82!!