Die Belgiese busmaatskappy De Lijn het groot sukses behaal met hul komiese advertensieveldtog om mense te oorreed om eerder van openbare vervoer gebruik te maak.
Die veldtog met sy reeks van vier advertensies is reeds in 2011 van stapel gestuur, maar die advertensies doen nou weer die ronde op sosiale media. Die 3D-vervaardiging is deur die maatskappy Creative Conspiracy behartig.
http://youtu.be/yQJZUHm0Hxo