Die kulkunstenaar Jose Ahonen wou weet hoe honde sal reageer indien snoepgoed reg voor hul snoete verdwyn.
Ahonen het gesê die honde het almal darem snoepgoed voor en na die toertjie ontvang.
Die video is die afgelope vyf dae reeds bykans 9 miljoen keer gekyk.