Almal ken die biep-klank by ʼn supermark wanneer ʼn item deur die kassier geskandeer word. Klante by ʼn Edeka-supermark in Duitsland het eers gedink hulle misgis hulself toe dié biep-klanke byna soos ʼn liedjie klink.
Die winkel het 13 kameras versteek om die verbaasde klante se reaksie af te neem en nege kassiere het die pret verskaf.
Die video is binne drie dae reeds meer as 2 miljoen keer op YouTube gekyk.
http://youtu.be/H965m0Hkk5M
Heel gepas. Want winkels is al wat baat uit die fees van die anti-christ.