Michael Erasmus, medebeskuldigde in die moordsaak van ʼn 15-jarige seun by ʼn weermag-tipe kamp, het Woensdag aan die streekshof in Vereeniging gesê hy is gevra om die blaam te dra vir die mishandeling by die kamp.
Lees meerAlles vir Woensdag 3 Desember 2014
LP’s eis Tshabalala se kop
Die parlementêre portefeuljekomitee oor kommunikasie het Woensdag eensydig besluit om te versoek dat Ellen Tshabalala, die SAUK se voorsitter, uit haar amp verwyder moet word.
Beste munisipaliteite in Wes-Kaap, Gauteng
Suid-Afrika se munisipaliteite wat die beste bestuur word, is in Gauteng en die Wes-Kaap, volgens ʼn verslag wat Woensdag vrygestel is.
Video: Byna 200 brandbestryders op Leeukop
Brandbestryders was Woensdagmiddag nog steeds op Vlaeberg (Seinheuwel) en Leeukop ná ʼn groot brand Dinsdagaand uitgebreek en deur die suidooster aangeblaas is.
KZN-plaasmoord: Verdagte het haelgeweer vir polisie gewys
ʼn Moordbeskuldigde het die haelgeweer, wat gebruik is om Timothy Green mee dood te skiet, aan die polisie uitgewys, het die hooggeregshof in Pietermaritzburg Woensdag gehoor.
Eskom waarsku weer oor beurtkrag
Eskom het Woensdag gewaarsku dat beurtkrag weer ingestel kan word indien die druk nie op die kragnetwerk verlig word nie.
Video: Akademia-beurswenners aangekondig
Akademia, in samewerking met eNuus, het die vyf wenners van ‘n elite beursprogram vir 2015 aangewys. Toppresteerders vanoor die land het die kans gehad om aansoek te doen en sodoende volgende jaar gratis aan die privaat Afrikaanse hoër onderwys-instelling Akademia te studeer.
Man sit lank ná moord op tiener en haar baba
Michael Fiets (24) is Woensdag in die hoogste hof in Grahamstad gevonnis vir die moord op sy 16-jarige meisie en hul vyf maande oue baba.
Pensioenaris skiet man wat vrou se beursie steel
ʼn Pensioenaris van Standerton het Woensdag ʼn vermeende grypdief in die dorp doodgeskiet nadat hy en medepligtiges sy vrou se beursie met R1 000 kontant en haar trouring gesteel het.
Video: Kersliedjies op die maat van die kassier se biep
Almal ken die biep-klank by ʼn supermark wanneer ʼn item deur die kassier geskandeer word. Klante by ʼn Edeka-supermark in Duitsland het eers gedink hulle misgis hulself toe dié biep-klanke byna soos ʼn liedjie klink. Die video is binne drie dae reeds meer as 2 miljoen keer op YouTube gekyk.
10 moorde binne 5 dae in Welkom
Tien mense is sedert Vrydag in afsonderlike voorvalle in Welkom in die Vrystaat vermoor.
Die Belhar-debat: Anderkant Belhar
Hierdie artikel deur prof. J Bosman en dr. CA Swanepoel is deel van Maroela Media se reeks uiteenlopende artikels oor die Belhar-debat.
Ondersoek ná groep tiener op video aanrand
Die Kempton Park-polisie aan die Oos-Rand ondersoek ʼn saak van aanranding nadat ʼn groep tieners glo ʼn 16-jarige seun so erg aangerand het dat hy vir twee dae in ʼn koma was.
Die oorspronklike teks van die Belydenis van Belhar
Wat hier volg, is die oorspronklike teks van die Belydenis van Belhar soos dit in 1986 deur die Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk (NGSK) goedgekeur is
Fortuner steeds robuus en goed toegerus
Die ‘gaan oral; doen enigiets… en doen dit in styl’-karakter van die Fortuner vul die avontuur-leefstyl aan van buitelug-Suid-Afrikaners wat ’n behoefte aan die dubbeldoelige vermoë van ’n veldry- en stadsvoertuig het.
Video: Voorkom dat jou karvensters opwasem
Hierdie video wys jou ‘n baie eenvoudige manier hoe om te voorkom dat jou die ruite in jou motor opwasem.
Krugersdorp-tiener is Google Doodle-wenner
Katya Ludick van Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp se kunswerk pryk vandag op die webwerf google.co.za nadat sy dié maatskappy se Doodle 4 Google-kompetisie gewen het.
PMB-man in veld doodgeskok, vriend beseer
ʼn Man in sy 30’s is Dinsdagaand in ʼn veld in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal doodgeskok.
Nasionale sleutelpunte moet bekend gemaak word
Die hooggeregshof in Johannesburg het Woensdag beslis dit is onwettig en ongrondwetlik om nie die nasionale sleutelpunte bekend te maak nie.
Matrieks 2014: Registreer om kennisgewings te ontvang
Maroela Media kan vir jou kennisgewings stuur om jou te laat weet wanneer die matriekuitslae op ons webblad gepubliseer is.