[Video] Kostelik! Renosterkalfie jaag die ganse

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn renosterkalfie wat ganse verjaag, is net die ding om jou naweek op te kikker.

Die video is deur Simone ingestuur en deur die gebruiker Kruger Sightings op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

9 Kommentare

jongste oudste gewildste
hester

Dit lyk vir my meer na eende as na ganse

Amber

Dis golganse.

Anoniem

Kolganse of egiptiese ganse.

Ansie Geldenhuys

Wat ookal dit is wat gejaag word, dis dierbaar en iets om vir die toekoms te bewaar.

Eliza-beth

Ai te oulik, hol dat die stof so staan en jaag die ganse nes ‘n hond!