Al ooit gewonder hoe jy blikkieskos kan oopmaak as jy nie ‘n blikoopmaker of enige ander gereedskap het nie?
Die gebruiker CrazyRussianHacker het gereeld allerhande wenke op sy YouTube-kanaal en in dié video wys hy jou hoe maklik dit is om ‘n blikkie oop te maak.
Die video is reeds bykans 12.8 miljoen keer op YouTube gekyk.
Dis niks nuut die. Dit is ou nuus ek en my vriende het dit gedoen as kinders met coke blikkies.