Meeste huise het al kleurkrytstrepe teen die muur gehad as die peuters en kleuters opgewonde raak oor hul eie kreatiwiteit.
Hierdie video van die radiostasie 95.7 KJR in Seattle, Amerika, wys jou hoe om, met ‘n gewone item, die kleurkryt van die muur te verwyder.
VRYWARING: Dit is nie duidelik watter verf op die muur in die video gebruik is of watter tipe kleurkryt gebruik is nie. Maroela Media aanvaar nie enige aanspreeklikheid nie. Laat weet ons gerus indien dit vir jou gewerk het!