ʼn Advertensie vir ʼn mediesefondsskema waarin ʼn egpaar op “hulle liedjie” dans voor dinge begin handuit ruk, is baie gewild op sosiale media.
United Healthcare het ʼn hele reeks advertensies oor komiese voorvalle wat daartoe sal lei dat iemand ʼn mediese fonds benodig.
https://youtu.be/v9YiTIYO-2A