Video: Só het jy nog nooit dié diere gesien nie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Martin Harvey (60), ʼn fotograaf van Pretoria, het kameras op die grond geplaas om diere in die natuur af te neem – soos nog nooit vantevore nie.

Volgens CatersTV was Martin eers ʼn wildbewaarder voordat hy meer as 20 jaar gelede begin foto’s neem het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.