ʼn Ongewone span is onlangs tydens ʼn vriendskaplike toernooi tussen die tennissterre Venus Williams en Svetlana Kuznetsova in Auckland, Nieu-Seeland gebruik om die balle op te tel.
ʼn Bull Mastiff genaamd Oscar, ʼn skaaphond genaamd Ted en ʼn Jack Russell genaamd Super Teddy is ingespan om die balle vir die spelers op te tel.
Die oulike video is baie gewild op sosiale media en is in minder as ‘n week reeds meer as 1 miljoen keer op YouTube gekyk.
Pragtig!
Dis so sweet!!!!
Kostelik!
EkKyk dit oor en oor, dis so cute. Diere is die beste!!!!!!!