[Video] Weddenskappe wat jy altyd sal wen

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Van lawwe woordspeletjies tot eenvoudige wetenskapeksperimente, jy kan jou vriende met dié paar aktiwiteite beïndruk.

Of minstens jou kinders vir ʼn ruk lank besig hou.

Quirkology laai gereeld video’s op met eenvoudige aktiwiteite.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.