Uitdrukking: Lang tone hê.
Betekenis: Liggeraak wees. Be easily offended. LIGGERAAK.
In die letterlike betekenis sou lang tone dan makliker raak getrap word as kort tone, met pynlike gevolge. Figuurlik word iemand op ʼn baie sensitiewe plek seergemaak.