Skoliere vertel oor hulle liefde vir hul moedertaal in dié video, as deel van Afrikaans.com se projek, Hoe lyk jou Afrikaans? Word deel van die projek op Afrikaans.com
Video: Skoliere vertel oor hul liefde vir Afrikaans
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
2 Kommentare
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Haai, maar dit is ‘n oulike video.
Viva AFRIKAANS!!
Mooi man. So lekker om in jou moedertaal te kan praat. Al hierdie ge-Engels Engels elke dag maak mens g*tvol. Tyd om weer trots Afrikaans te praat. Ongeag van kleur.