Video: Suid-Afrikaner beloon vir mediese innovasie

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Suid-Afrika het weereens bewys dat hy op die voorpunt van mediese innovasie is. ’n Vroeë waarskuwingstelsel vir asmalyers het die eerste prys in ‘n internasionale kompetisie losgeslaan.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

CHRISTA ·

Kan hy nie genomineer word vir die Nobelprys vir Mediese uitvindsels nie?

Dis die toekoms ·

Ons moet almeer in tegnologie inbeweeg. Ons kan ons land red en terug op die kaart kom as ons en ons kinders voluit op tegnologie fokus.

John ·

… maar nooit ‘n dankie vir diegene wat agter hule staan nie…

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.