Cornelia de Wet, ʼn bekende lid van die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB), het Woensdag aangevoer dat sy deel was van ʼn “moordbende” wat die Steenkamp-gesin van Griekwastad vermoor het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "naauwhoek"
Griekwastad-moorde: Saak wéér uitgestel
Die hofsaak van ʼn 17-jarige seun wat van die moord op ʼn boer en sy familie van Griekwastad verdink word, sal uitgestel word, het die Nasionale Vervolgingsgesag Donderdag gesê.