Alles vir Donderdag 31 Oktober 2013

Penisring-onnie sê jammer

Pieter Oberholzer, die geskorste onderwyser wat leerlinge geneem het om penisringe te laat inskiet en ook bekend verwerf het as die “Ondernemer” van die Grafsteensangers, het vir sy daad om verskoning gevra, het Beeld Donderdag berig.