Die stad gaan gebuk onder ʼn probleem met rotte en wildevarke wat vrylik in die strate rondloop, asook ʼn swak openbare vervoerdiens.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rome"
Rome se ‘brandsiek’ Kersboom ontstig inwoners
“Die boom trek aandag vir al die verkeerde redes.”
Romeinse stadsruïnes langs Tunisiese kus ontdek
Die span argeoloë soek sedert 2010 na die hawe van Neapolis, maar het dit nou eers ontdek danksy gunstige weersomstandighede hierdie somer in die Noordelike Halfrond.
ʼn Pelgrim in Assisi
Ons het gelag, geëet, Italiaanse wyn gedrink, maar, die belangrikste, ons het ook stil geraak, elkeen op sy eie, sy eie pas, sy eie manier.
Huilende slingervel-ammunisie was vroeë terreurwapen
Argeoloë in die suide van Skotland het afgekom op unieke slingervel-“koeëls” met klein 5 mm-gaatjies wat glo byna 1 800 jaar gelede as “terreurwapen” deur die Romeine gebruik is om hul vyande te verjaag.
10 dinge in Rome wat jy nie mag mis nie
Marianne Styan se derde en laaste aflewering in dié reeks oor Italië. Loer ook gerus na die pragtige galery foto’s onderaan die berig. Volgende keer reis ons weer plaaslik!
“Ewige stad” Rome dalk eeu ouer
Volgende week vier Rome sy 2 767ste verjaarsdag, maar Rome is heel waarskynlik ouer as die formele stigtingsdatum deur die broers Romulus en Remus wat volgens oorlewering op 21 April 753 voor Christus plaasgevind het.