Maroela Media Afrikaanse Top-20: 17 April 2017

Jo Black (Foto: Maroela Media)Brendan Peyper maak sy toetrede tot die Top-20 dié week met sy liedjie “Twee is beter as een”.

Jo Black neem die week die gesogte no. 1-posisie in met “Bring die hoop weer terug”.

Brendan Peyper maak sy toetrede tot die Top-20 dié week met sy liedjie “Twee is beter as een”.

  1. Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
  2. Appel – “Lei my na die water”
  3. Stella – “Deur die liefde en die seer”
  4. Riaan Grobler & Rinel – “Ons is liefde”
  5. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
  6. Steffie le Roux – “Towerson”
  7. Bouwer Bosch – “Pleidooi”
  8. Leah – “Jou liefde”
  9. Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde”
  10. Riana Nel – “Jy sal weet”
  11. Elvis Blue – “Die brug”
  12. Vernon Barnard – “Daai liedjie”
  13. Dewald Wasserfall – “Laat die lig inkom”
  14. Deon Groot – “Lepellê”
  15. Liezel Pieters – “Droë riviere”
  16. Jo Black – “Skepe”
  17. Rina Hugo – “Hy’s die een”
  18. Neil Somers – “Jy slaan my asem weg”
  19. Pieter Koen – “Weerligstraal”
  20. Brendan Peyper – “Twee is beter as een”

2 Kommentare

Kees ·

Sou julle ‘n skakel met die speellys na Itunes / google music / Deezer maak, sal ek graag almal wil aflaai.
Dankie

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.