Mal oor mosaïek is ’n samestelling van unieke projekte van Suid-Afrika se gewildste mosaïekkunstenaars en sluit onder andere projekte van Glacermo, Seedpod Studio, Mosaic Works, Mosaic Arts, Dish, D’lish, Icreate, Polkadot asook kunstenaars soos Ira Bekker en Karin Wainwright in.
Alles vir Dinsdag 26 Julie 2011
Welkomswoord van die Redakteur
Vriende, saamgeselsers, teëpraters, waarnemers Welkom by Die Groot Debat – waar voorste menings in Afrikaans getoets en aangevul word; waar daar daagliks nuwe skrywes van…
ANC-jeugliga ontken Malema-berigte
Die ANC Jeugliga het vandag tydens ʼn mediakonferensie ontken dat sy president Julius Malema by beweerde omkopery en tenderbedrog betrokke is.
Uitspraak begin in Lindley-moordverhoor
Die staat het gevra dat die vyf mans wat skuldig bevind is aan die moord op die Potgieter-gesin van Lindley in die Vrystaat, die langste denkbare vonnis ontvang.
Ysige weerstoestande tref groot dele van die land
Swaar sneeu veroorsaak choas op paaie in die Oos-Kaap met twee bergpasse wat gesluit is.
Winehouse dood steeds ‘n raaisel
ʼn Lykskouing op die Grammy bekronnde sangeres Amy Winehouse kon nie vasstel waaraan die 27-jarige sangeres dood is nie.
Regering wil miljoene na SA lok
Die minister van toerisme, Marthinus van Schalkwyk, sê die regering beplan om die getal buitelanders wat Suid-Afrika besoek van 7 miljoen in 2009 na 15 miljoen op te skuif in 2020.
VN stuur noodvoorraad na Somalië
Die Verenigde Nasies gaan die week noodvoorraad aflewer aan dele van die droogte geteisterde Somalië.
Van der Burgh wen brons
Cameron van der Burgh het vanoggend Suid-Afrika se eerste medalje verower by die FINA Wêreld-swemkampioenskappe in Sjanghai in Sjina.
Krieket: Engeland klop Indië
Engeland het Indië met 196 lopies geklop op Lord’s om ʼn 1-0 voorsprong te neem in die reeks van 4 toetse wat gespeel word.
Staking in steenkoolsektor duur voort
Die vakbond Solidariteit sê onderhandelinge in die Steenkool-sektor sal Dinsdag voortgaan.
Man word wakker in lykshuis
ʼn Man van die Oos-Kaap het in ʼn lykshuis van ʼn privaat begrafnisondernemer wakker geword.
Twee polisiebeamptes deur vermeende kapers gedood
Twee polisiebeamptes is dood nadat hulle deur vermeende kapers doodgeskiet is.
26 Julie 2011
Ek wil hulle met hierdie nasies op die proef stel om te sien of die Israeliete so gehoorsaam sal wees aan my wil soos hulle…
26 Julie 2011
Woord: Kwispel Betekenis: Heen en weer beweeg – veral gesê van ʼn hondestert. ʼn Mens kan ook verwys na ʼn kwispelstert: Die hond kwispelstert voor…