ʼn Omroeper by Talk Radio 702, Mark Esterhuysen, is afgedank nadat hy tydens ʼn nuusbulletin Dinsdagoggend verskeie kere kru taal gebruik het.
Lees meerAlles vir Dinsdag 27 September 2011
ANC vra openbare deelname rakende omstrede inligtingswet
Die ANC het ʼn Inligtingswet-komitee op die been gebring om verdere bespreking oor die omstrede wetsontwerp te weeg te bring.
Joost se toestand onveranderd na stamselbehandeling
Die voormalige Springbok-rugbyspeler, Joost van der Westhuizen, sê sy toestand het nie verbeter of versleg nadat hy verlede maand eksperimentele stamselbehandeling ontvang het vir motorneuronsiekte (MNS) nie.
Polisiebeamptes betrokke in Winnie-onderonsie, strafregtelik vervolg
Die twee polisiebeamptes wat in ʼn onderonsie met Winnie Madikizela-Mandela en haar lyfwagte betrokke was, gaan strafregtelik vervolg word.
Seun het breinskade na taximan, wat ook advokaat sleep, hom omry
Die 7-jarige seun wat na bewering deur die taxibestuurder, Matome Thamage, raakgery is, het glo ernstige breinskade opgedoen.
Bylmoordenaar se verhoor begin Dinsdag
Die voormalige Blou Bul-speler, Joseph Ntshongwana, se verhoor sal Dinsdag in die Durbanse landdroshof begin.
Afrikaner eerste, dan die res
In sy onlangse bitsige aanval op AfriForum skryf Adriaan Basson, die assistentredakteur van City Press, dat hy net soos Kallie Kriel, aan wie die ope…
All Blacks het beker dalk reeds verloor
Die Wêreldbeker vorder fluks en ek wonder of die All Blacks nie die Wêreldbeker verlede Saterdag met hul skitterende oorwinning teen die Franse verloor het…
27 September 2011
Het jy geweet?
Joernaal in die betekenis “(wetenskaplike) tydskrif” is onder Engelse invloed.
27 September 2011
“Dra jou deel van die ontberings soos ‘n goeie soldaat van Christus Jesus. ‘n Soldaat in aktiewe diens wat sy bevelvoerder tevrede wil stel, bemoei…